Magda Bekker Art and Portfolio
Special on "Cedar Mountain" - 100mm x 140mm
Magda Bekker
PORT FOLIO
Ek het omtrent twintig jaar gelede begin met pastelle waarna ek ‘n jaar lank waterverfklasse geneem het wat ‘n wonderlike medium is om mee te werk.
Daarna met akrielverf gewerk maar olieverf is my passie. Ek het ook ‘n jaar en half klas geneem in olie en gemengde medium.
Die kwessie van kuns versus kommersiele kuns duik telkemale op. Ek geniet om te skilder wat mooi is eerder as absurde kuns om aandag te trek. Ek hou daarvan om fotos van ons mooi land te neem en te skilder.
Ek geniet om die dierelewe te skilder alhoewel dit tydrowend is.
Ek sal graag voltyds wou skilder om my lewensreis dmv my kuns uit te beeld.
My kuns is al in Australie verkoop.
Ek het klas gegee aan studente.
Ek het drie seuns en ‘n dogter en woon in Pretoria.